Image

AKADEMIE

Akademie

Ons is ‘n Reformatoriese Instansie. Ons maak gebruik van die AROS kurrikulum wat voldoen aan CAPS vereistes.
Die volgende leeruitkomste word behandel:

Taal:
  • Afrikaans Huistaal
  • Luister/Praat vaardighede
  • Ontluikende lees/skryf
  • Lees
  • Skryf
Wiskunde:
  • Getalle/ bewerkings / verwantskappe
  • Patrone/ Funksies/ Algebra
  • Ruimte/ Vorm (Meetkunde)
  • Meting
  • Datahantering
Lewensvaardigheid:
  • Aanvangskennis
  • Persoonlike en sosiale Welsyn
  • Liggaamlike Opvoeding
  • Kreatiewe Skeppende Kunste (Visueel en uitvoerend)
Engels Eerste Addisionele taal:
  • Listening
  • Speaking
  • Writing
Bybel:
  • Kennis van God as ons Heer en Meester
  • Kennis van die liefde van God
  • Kennis van die Bybel
Kerkgeskiedenis: – vanaf Graad 4 – 7:

Die aanleer van die geskiedenis van die bybel – As reformatoriese skool is dit belangrik dat elke leerder agtergrondkennis het van die Bybel asook die oorsprong van ons geloof.

Om die geheelontwikkeling van ons leerlinge te bewerkstellig, word daar daagliks op ‘n gebalanseerde basis verskeie aktiwiteite uit die bogenoemde inhoudareas aangebied.
Image
Image
Image

535 13de laan, Gezina
Pretoria

Tel: 082 852 7487
Epos Adres: admin@mootakademie.co.za

Sosiale Media

Hierdie nuusbrief word slegs gebruik om waardevolle inligting oor die skool en aktiwiteite aan inskrywers deur te gee.

Ons stuur nie gemors pos uit nie.